Ons Projekte

U kan ’n voorkeur vir een van ons projekte met u skenking aandui.

Red 1 lewe vir 1 euro

Uitdieverte

Kospakkies aan die benadeeldes onder die Namibiese bevolking uitdeel.

Elke kind verdien ‘n teddiebeer

Uitdieverte

Jou skenking sal gebruik word om teddiebere aan Namibiese kinders te stuur.

Ann’s Angels Soupkitchen

Uitdieverte

Die sopkombuis waar sowat 300 kinders ’n warme middagete kry.

X